Skip to main content

Posts

Showing posts from May, 2013

Nog 'n fees van 'n dag vir ons gegun!

Op hierdie koue,nat grys dag in die Kaapse winter, is ek dankbaar vir nog 'n dag in my lewe! Eintlik is dit heerlik warm hier in my hart.... en dis die Here se blessings'en genade wat onderliggend is aan alles wat my vandag gelukkig maak!       Ek is gesond, spekvet en rond, daar's nuwe lewe in die oggendstond!! Ek so pas die wonderlike boekie van my kerk VOLG JESUS vertaal in Engels en dit voel goe om dit te kon doen!! Dankie Ma dat jy my Engels altyd so "gepush" het..... vandag pluk ek die vrugte. Nou eers 'n gedig om die dag op te vrolik: ( en dit gaan oor ek nie meer so alleen voel deesdae nie... hierdie is een Vrydag geskryf: Vrywees op Vrydag   Hier sit ek en mor Ek is ‘n enkeling tor. Wens ons was twee Om vriendskap te smee. Nou sat om verleĆ« te wees en te wag, ek gaan begin lag en sommer nie sag het nou nuwe krag ek gaan doen,en miskien soen dit gaan my nie meer keer na die waters- rivier of see en dis nie meer  so s