By 'n onlangse braai kom ek af op die heerlikste beet-blatjang wat ek summier besluit om dit te maak... en julle wat my ken, weet ek is nie 'n kok nie, maar die beet is rooi, en dis mooi en ek soek botteltjies ingemaakte beet-blatjang in my yskas! ! Not only is beetroot great for boosting stamina and making muscles work harder, it also contains potassium, magnesium and iron as well as vitamins A, B6 and C, and Beets also contain carbohydrates, protein, powerful antioxidants and soluble fibre. What’s more, just three baby beetroot equal one of your recommended five portions of fruit and vegetables a day acid. Toe maak ek dit! En dis LEKKER!! Hier is die RESEP Bestanddele 3 koppies suiker ( sommer bruin suiker) 2 koppies bruin asyn 4 koppies beet ( gekook en in blokkies gesny) 2 groot uie ( fyn gesny) 15ml kerriepoier 5ml sout 3-5 eetlepels maizena METODE Terwyl beet kook, sit suiker en asyn in kastrol en en...
Stories and photos of how to celebrate life no matter what comes!