Tradisioneel is die tyd van die jaar 'n tyd van introspeksie en terugkyk maar ook vorentoe kyk. Ek wil dit ietwat anders doen- dis vir my 'n reis na binne; 'n tyd vir stilword en selfondersoek. Om dit te doen moet mens eenkant toe beweeg- as't ware in "retreat" gaan- weg van die alledaagse haas, dinge doen, tussen mense wees .... nie altyd maklik nie , maar moontlik. Henri Nouwen het geskryf ' Silence, solitude and prayer are often the best ways to self-knowledge.Not because they offer solutions for the complexity of our lives, but because they bring us in touch with our sacred centre, where God dwells. It is the place of adoration, thanksgiving and praise" En dit is wat ek wil doen aan die einde van hierdie jaar- die Here loof en prys vir sy elke-dag-se-Genade. Ek wil stil wees en dink oor hoe Hy my gelei het in 2013 en wat ek geleer het uit my omstandighede. Ek weet reeds ek wil nie reaktief leef nie, maar liewer kreatief! 'n Ouli...
Stories and photos of how to celebrate life no matter what comes!