"n Tyd vir Orde. Vanoggend se stukkie lewesnwysheid oftewel hoe om Feestelik te lewe gaan oor orde in mens se lewe- 'n area waarmee ek sukkel maar strewe! Ek lees in Gordon McDonald se boekie " 'n Tyd vir Orde" 'n hoofstuk oor Die Herwinning van my tyd as volg; " As my persoonlike lewe in orde is, sal dit wees omdat ek begin het om my "tydlekkasies" te verseë en my produktieewe ure met onagneminmg van my vermoëns, beperkings en prioriteite te gebruik. En hoeveel "tydlekkasies" is daar nie die alledaagse lewe nie? Te wat jy jou bekommer oor die toekoms, wat jy dalk doelloos voor die televisie rondsit; daar is 'n legio dinge wat ons doen so deur die dag wat waardevolle tyd laat verlore gaan. Verder sê die boekie- Onbeheerste tyd vloei na my swakhede! ( Iets om oor te dink!) Mens spandeer te vell tyd aan dinge wat jy nie voor aangelê is nie, terwyl die take wat jy besonder effektief kan deurvoer, en waarin jy uitblin...
Stories and photos of how to celebrate life no matter what comes!