Skip to main content

A Vintage experience plus comment / 'n Vintage Ervaring plus kommentaar!!

After attending a delightful Vintage Tea at a nearby school , I feel inspired and creative and renewed! The tables were decorated with vintage pieces, flowers and delicacies. The ladies were most divinely dressed in vintage style, of course...... die dame wat opgetree het as spreker was ene Amanda Swanepoel wat die betekenis van VINTAGE vir ons uitgelê het en dit pragtig deurgetrek het na die kwaliteit van ons lewens, asook na ons geestelike bestaan.

So the definition of Vintage :something of high quality from the pas;, maturity; classic... and it  refers to the quality of  past  fashions , decor, books, cars,  homes or wine. 

Dit gaan oor die kosbaarheid van dinge- ook in jou geestelike lewe

Dus ons hoef nie net OUD te word nie, maar liewer vintage te word- 
( en dit stem ooreen met my slagspreuk van feestelik reis deur die lewe!!)

'n Vintage geleentheid, soos hierdie oggend kan heerlike herinneringe oproep en spesiale items kan nostalgie bring . It is about memories, perhaps of a beloved grandmother( like in my case)
Dit gaan oor die storie agter die storie!!

En dan ook oor die hoë kwaliteit van verhoudings in ons lewe. Uitnemendheid en  nie gemiddeldheid nie.

Dink net aan jou ouma se bloedrooi enamel teepot, of haar ou 1932 Austin, of 'n kant-kragie van jou ma- nou reeds lank weg   Dit verteenwoordig iemand se lewe van lank gelede en dit is spesiaal in jou geheue....... aldus Amanda... en ek stem heelhartig saam!!
So laat ek 'n paar fotos deel van vanoggend:











Comments

Popular posts from this blog

Sports met 'n glaskas ryding...

My oppe en affe met die glaskas ( lees hysbak) Hier waar ek 'n viervlakkige huis met twee hondjies en die inwonende huishulp bly , is daar nou daagliks 'n ding in my lewe wat my amuseer ...en frustreer !  Sien, die leefarea -kombuis en tv-kamer is op vlak 2 en my slaapkamer met balkon is op vlak 4...en dan is daar ook vlak 3 waar jy kan kom tot by die  hoofslaapkamer ...en dan  - o genade is daar 'n diep donker gat waar die garage en laundry is op vlak G . Kyk mens kla nie oor vier vlakke as jy nie hoef gladde swart kliptrappe te klim nie, en dan ook nog 'n uitsig op Tafelberg en die stad het terwyl jy in die  glaskas ry!! Nou, as leek in so 'n huis, het dit my nogal 'n ruk gevat om al die hysbak se nukke en grille uit te pluis...die eerste dag na ek óp na vlak 4 is om my goedjies te gaan neersit, toe wil ek weer afgaan na waar ek was, en druk so ewe G vir grondvlak.. maar wat toe gebeur is dit ...ek ry verby die woonve...

Hoe kry ek terugvoering oor wat ek skryf?

Dis 'n sopnat en koue dag in die Kaap- ek so pas terug van die pragtige Bishopsskool waar my kleinkind rugby gespeel het- ek in my dik rooi baadjie en rooi mus- hy kon my nie eintlik mis nie! Ja en nou is ek in my yskas van 'n huis, met 'n kombersie om my bene en 'n serp om my nek.... en ek wil so graag kommunikeer maar al die drade en konneksies is stil- te stil vir so 'n grys dag. Maar wag ,my lewe is mos 'n Fees en net ek kan dit so maak. So nou vir 'n lekker bekervol warm sjokolade, en weer my sëeninge tel!! Ek het heelwat gedoen in die week vandat ek terug is van my heerlike vakansie in Gauteng. Die liewe Gauteng met al my hartsmense... Ek het fotos afgelaai en op Facebook gesit,ek het dankie-eposse gestuur en van my nuwer gedigte getik- ek het gaan werk, ek het tww nuwe groepe van die U3A wat ek gaan fasiliteer nl Klassieke musiekwaardering, en 'n speletjies aand op een Vrydag in 'n maand . Dan doen ek ook 'n Kreatiewe Afrikaanse groep. Wan...

How I celebrated my birthday festively in spite of constraints

One night a few weeks ago I woke up with an idea for celebrating my birthday! I am not one to pass up on an occasion to be with my friends and I must admit I like a bit of attention. ( Don't we all?) and what better time to be a little spoilt than one's birthday! The idea was a Potluck party, meaning the emphasis on fun and getting potluck- and having fun in whatever casual and funny  thing you wear ; and the food simple and easy and filling Hence the choice of a stew! thus potluck... I sent out a cheerful invite to say we are having a sing-song around the piano ( a recent gift from a very good friend who emigrated to Australia) I chose old and well-known songs , typed them out and found a friend who is a pianist. One friend offered to bring my favourite dessert, Sago pudding with a caramel sauce, I asked one friend to bring chips and dip, another for a plate of snacks,and another offered a Lemon Meringue for with the coffee.Everyone brought their own drinks, I bought two bot...