Skip to main content

Lig in die Tonnel

Op 'n onskuldige Dinsdag in die Sep-lente van die Kaap is ek nog om 9.20 in die kooi! ( vir die oningeligtes -die bed) . Skande want die son sukkel om uit te kom en die voëls sing lustig - dit in skrille kontras met my gemoed ( dalk net change of season blues?). Al wat help ,wanneer ek uiteindelik surface is om d.m.v my stiltetydboeke myself na Jesus se voete te sleep. .... en dan na die lees van die boeke, met die titels "Love that will not let you go", Streams in the Desert,, Asemskep-oomblikke met my kat, Saphera  wat haarself lê  en was,en die wete dat ek in Sy sorg is, voel ek bietjie meer myself ... en kan ek weer begin met "My Festive Journey...!"

Comments

Popular posts from this blog

Sports met 'n glaskas ryding...

My oppe en affe met die glaskas ( lees hysbak) Hier waar ek 'n viervlakkige huis met twee hondjies en die inwonende huishulp bly , is daar nou daagliks 'n ding in my lewe wat my amuseer ...en frustreer !  Sien, die leefarea -kombuis en tv-kamer is op vlak 2 en my slaapkamer met balkon is op vlak 4...en dan is daar ook vlak 3 waar jy kan kom tot by die  hoofslaapkamer ...en dan  - o genade is daar 'n diep donker gat waar die garage en laundry is op vlak G . Kyk mens kla nie oor vier vlakke as jy nie hoef gladde swart kliptrappe te klim nie, en dan ook nog 'n uitsig op Tafelberg en die stad het terwyl jy in die  glaskas ry!! Nou, as leek in so 'n huis, het dit my nogal 'n ruk gevat om al die hysbak se nukke en grille uit te pluis...die eerste dag na ek óp na vlak 4 is om my goedjies te gaan neersit, toe wil ek weer afgaan na waar ek was, en druk so ewe G vir grondvlak.. maar wat toe gebeur is dit ...ek ry verby die woonve...

Hoe kry ek terugvoering oor wat ek skryf?

Dis 'n sopnat en koue dag in die Kaap- ek so pas terug van die pragtige Bishopsskool waar my kleinkind rugby gespeel het- ek in my dik rooi baadjie en rooi mus- hy kon my nie eintlik mis nie! Ja en nou is ek in my yskas van 'n huis, met 'n kombersie om my bene en 'n serp om my nek.... en ek wil so graag kommunikeer maar al die drade en konneksies is stil- te stil vir so 'n grys dag. Maar wag ,my lewe is mos 'n Fees en net ek kan dit so maak. So nou vir 'n lekker bekervol warm sjokolade, en weer my sëeninge tel!! Ek het heelwat gedoen in die week vandat ek terug is van my heerlike vakansie in Gauteng. Die liewe Gauteng met al my hartsmense... Ek het fotos afgelaai en op Facebook gesit,ek het dankie-eposse gestuur en van my nuwer gedigte getik- ek het gaan werk, ek het tww nuwe groepe van die U3A wat ek gaan fasiliteer nl Klassieke musiekwaardering, en 'n speletjies aand op een Vrydag in 'n maand . Dan doen ek ook 'n Kreatiewe Afrikaanse groep. Wan...

How I celebrated my birthday festively in spite of constraints

One night a few weeks ago I woke up with an idea for celebrating my birthday! I am not one to pass up on an occasion to be with my friends and I must admit I like a bit of attention. ( Don't we all?) and what better time to be a little spoilt than one's birthday! The idea was a Potluck party, meaning the emphasis on fun and getting potluck- and having fun in whatever casual and funny  thing you wear ; and the food simple and easy and filling Hence the choice of a stew! thus potluck... I sent out a cheerful invite to say we are having a sing-song around the piano ( a recent gift from a very good friend who emigrated to Australia) I chose old and well-known songs , typed them out and found a friend who is a pianist. One friend offered to bring my favourite dessert, Sago pudding with a caramel sauce, I asked one friend to bring chips and dip, another for a plate of snacks,and another offered a Lemon Meringue for with the coffee.Everyone brought their own drinks, I bought two bot...