Skip to main content

Add on to previous post omn How I keep my life festive....

Soos ek so pas genoem het, wil ek probeer meer kommentaar uitlok deur om in albei my tale te blog

Ok then, I recently looked after someone's house and pets- which I seem to do on a regular basis nowadays- when instead of feeling alone in a relatively strange house, I got onto the big double bed and surrounded myself with a few of the pleasures in my life:  a cup of tea, something light to nibble on,my favourite radio station called RSG, some new magazines and my bookfriends ( by which I mean the books I am currently enjoying) and then my other new companion namely Lucy, the Laptop. I thought to myself what more could a single woman want?

Ja daar is ek toe omring deur tydskrifte nl Good Housekeeping en die 'Tuis" . my nuwe speelding, Lucy die Laptop  en die volgende baie uiteenlopende boeke, MONUMENT deur Maretha Maartens- geskiedenis en roman , "SONDAG OP "N VOELPLAAS - nog 'n nuwe Afrikaanse boek, plus "THE HAT SHOP"so lekker ligte roman wat in Ierland afspeel. Wat 'n keuse om te kan maak?

En op 'n ander aand kyk ek sommer twee flieks na mekaar, want sien hier in die huis het ek DSTV- wat ek nie tuis het nie- en na so bietjie kuier op my rekenaar terwyl ek opera musiek oor die radio luister kan ek rustig slaap- Broodjie, die hond van hierdie huis is in haar bed en ek voel goed.

I have realised that one doesn't need outside things to make you content and happy. You can make yourself happy by finding things you enjoy -little things like a cup of tea and a good book ,or a fat new magazine, or a good radio programme to listen to...... and if lucky you might have a laptop with which to interact. I enjoy writing chatty letters - read e-mails to faraway friends, or posting some of my photos  and activities to Facebook, blogging and my latest pleasure- doing all kinds of things with Powerpoint. ( If you don't know Powerpoint, go and do a course- you won't be sorry! I love using my photos in different ways or making a friend a birthday card) Then there is always the hot  bath  by candlelight with a glass of wine routine!!
Ok now for some photos...

Comments

Popular posts from this blog

Sports met 'n glaskas ryding...

My oppe en affe met die glaskas ( lees hysbak) Hier waar ek 'n viervlakkige huis met twee hondjies en die inwonende huishulp bly , is daar nou daagliks 'n ding in my lewe wat my amuseer ...en frustreer !  Sien, die leefarea -kombuis en tv-kamer is op vlak 2 en my slaapkamer met balkon is op vlak 4...en dan is daar ook vlak 3 waar jy kan kom tot by die  hoofslaapkamer ...en dan  - o genade is daar 'n diep donker gat waar die garage en laundry is op vlak G . Kyk mens kla nie oor vier vlakke as jy nie hoef gladde swart kliptrappe te klim nie, en dan ook nog 'n uitsig op Tafelberg en die stad het terwyl jy in die  glaskas ry!! Nou, as leek in so 'n huis, het dit my nogal 'n ruk gevat om al die hysbak se nukke en grille uit te pluis...die eerste dag na ek óp na vlak 4 is om my goedjies te gaan neersit, toe wil ek weer afgaan na waar ek was, en druk so ewe G vir grondvlak.. maar wat toe gebeur is dit ...ek ry verby die woonve...

Hoe kry ek terugvoering oor wat ek skryf?

Dis 'n sopnat en koue dag in die Kaap- ek so pas terug van die pragtige Bishopsskool waar my kleinkind rugby gespeel het- ek in my dik rooi baadjie en rooi mus- hy kon my nie eintlik mis nie! Ja en nou is ek in my yskas van 'n huis, met 'n kombersie om my bene en 'n serp om my nek.... en ek wil so graag kommunikeer maar al die drade en konneksies is stil- te stil vir so 'n grys dag. Maar wag ,my lewe is mos 'n Fees en net ek kan dit so maak. So nou vir 'n lekker bekervol warm sjokolade, en weer my sëeninge tel!! Ek het heelwat gedoen in die week vandat ek terug is van my heerlike vakansie in Gauteng. Die liewe Gauteng met al my hartsmense... Ek het fotos afgelaai en op Facebook gesit,ek het dankie-eposse gestuur en van my nuwer gedigte getik- ek het gaan werk, ek het tww nuwe groepe van die U3A wat ek gaan fasiliteer nl Klassieke musiekwaardering, en 'n speletjies aand op een Vrydag in 'n maand . Dan doen ek ook 'n Kreatiewe Afrikaanse groep. Wan...

How I celebrated my birthday festively in spite of constraints

One night a few weeks ago I woke up with an idea for celebrating my birthday! I am not one to pass up on an occasion to be with my friends and I must admit I like a bit of attention. ( Don't we all?) and what better time to be a little spoilt than one's birthday! The idea was a Potluck party, meaning the emphasis on fun and getting potluck- and having fun in whatever casual and funny  thing you wear ; and the food simple and easy and filling Hence the choice of a stew! thus potluck... I sent out a cheerful invite to say we are having a sing-song around the piano ( a recent gift from a very good friend who emigrated to Australia) I chose old and well-known songs , typed them out and found a friend who is a pianist. One friend offered to bring my favourite dessert, Sago pudding with a caramel sauce, I asked one friend to bring chips and dip, another for a plate of snacks,and another offered a Lemon Meringue for with the coffee.Everyone brought their own drinks, I bought two bot...