Skip to main content
Well just recently had a most rewarding holiday with my two friends in the Overberg. We went to Langezandt Fisherman's Cottages- my timeshare for 4 nights. Just look at the pretty cottages: En het ons nie die ongerepte strand en die oop blou lug met wolkies en die voƫls geniet nie! We drove to Arniston where I had a swim Great! en toe vat ons die nare sinkpad na De Mond waar ek in die Heuningvlei rivier geswem het ons ons ons piekniek gehad het. 'n Heerlike dag.

Comments